Korinthe

Korinthe
Κόρινθος
Stadsprofiel van Korinthe
Stadsprofiel van Korinthe
Die dimos van Korinthe
Die dimos van Korinthe
Die dimos van Korinthe
Land Griekeland
Provinsie Peloponnesos
Regering
 - Burgemeester Alexandros Pneumatikos
Oppervlakte
 - Totaal 611,291 km² (236 myl²)
Bevolking (2011)
 - Totaal 70,130
 - Digtheid 570/km² (1 476,3/myl²)
Tydsone EET/EEST (UTC+2/3) (UTG)
Areakode(s) 274 10
Webwerf: www.korinthos.gr
Ruïnes van die antieke stad
Suile van die Apollo-tempel

Korinthe[1][2][3] of Korinte[4] (Grieks: Κόρινθος) is 'n saamgevoegde munisipaliteit ("dimos") in die Griekse provinsie ("periferia") in die Peloponnesos. Dit was vroeër die hoofstad van die departement ("nomos") Korinthe. Die vyf plekke wat saamgevoeg is, is naamlik:

  • Assos-Lechaio (Άσσος-Λέχαιο)
  • Korinthe (Κόρινθος)
  • Saroniko (Σαρωνικό)
  • Solygeia (Σολύγεια)
  • Tenea (Τενέα)
  1. Van Rooy, C.A. (1980). Antieke Griekse Geskiedenis. Durban, Pretoria: Butterworth. p. 413. ISBN 0-409-08017-9.
  2. Corinth. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.
  3. Pétridès, S. (1908). Corinth. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek 31 Oktober, 2014 by New Advent: [1]
  4. Botha, P.H.; Van Rensburg, F.J. (Januarie 2002). "Seksuele reinheid voor die huwelik in Korinte in die eerste eeu n.C." Verbum et Ecclesia (1 uitg.). 23 (1): 52–66. ISSN 1609-9982. Besoek op 2 Januarie 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne