Lewis Hamilton

Lewis Hamilton
Hamilton by die 2022 São Paulo Grand Prix
Geboortedatum 7 Januarie 1985 (1985-01-07)[1]
Geboorteplek Stevenage, Hertfordshire, Engeland, VK
Volle naam Lewis Carl Davidson Hamilton
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brits
Aktiewe jare 2007–tans[2]
Ou span(ne) McLaren-Mercedes
Span in 2024 Mercedes AMG Petronas
Motornommer 44[3]
Inskrywings 342 (342 begin)
Kampioenskappe 7 (2008, 2014, 2015, 2017, 2018, 2019 en 2020)
Oorwinnings 103
Podiums 198
Loopbaanpunte 4709.5
Voorste wegspronge 104
Vinnigste rondtes 67
Eerste F1-wedren 2007 Australiese Grand Prix
Eerste wen 2007 Kanadese Grand Prix
Laaste wen 2021 Saoedi-Arabiese GP
Laaste inskrywing 2024 Oostenrykse Grand Prix
Laaste seisoen 2023
Verlede jaar plek 3de (234 punte)

Lewis Hamilton[4] (gebore in Stevenage, Hertfordshire, Engeland op 7 Januarie 1985) is 'n Britse Formule Een-renjaer. Hy is die wêreldbestuurderskampioen in 2008, 2014, 2015, 2017, 2018, 2019 en 2020 en is sedert 2013 deel van die Mercedes AMG Petronas F1-span, tans saam met sy spanmaat George Russell.

Lewis Hamilton (voor) spook sake uit met spanmaat Nico Rosberg in 2013.
  1. Kelso, Paul (20 April 2007). "Profile: Lewis Hamilton". The Guardian. London. Besoek op 26 Junie 2008.
  2. Scott, Matthew. "Lewis Hamilton Biography". gpfans.com. GP Fans. Besoek op 5 November 2019.
  3. "Hamilton to keep 44 as car number". GP Update. Besoek op 25 November 2014.
  4. Hamilton, Lewis (2007). Lewis Hamilton: My Story. HarperSport. p. 33. ISBN 978-0-00-727005-7.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne