Lotussoetra

Lotussoetra
Die Lotussoetra (Honpoji, Toyama, Japan), omstreeks 1326-'28.
Die Lotussoetra (Honpoji, Toyama, Japan), omstreeks 1326-'28.
Vertalings
Sanskrit Saddharmapuṇḍarīka Sūtra
Tibettaans དམ་ཆོས་པད་མ་དཀར་པོའི་མདོ
Wylie dam chos padma dkar po'i mdo
Thai สัทธรรมปุณฑรีกสูตร
Viëtnamees Pháp hoa kinh
Tradisionele Sjinees 法華經
Vereenvoudigde Sjinees 妙法莲华经
Pinyin Fǎhuá jīng
Japannees 法華経 (Hokke-kyō)
Koreaans 묘법연화경 (Beophwa gyeong)
’n Geïllustreerde rol, omstreeks 1257 (ink, kleur en goud op papier).
Avalokitesvara verskyn vir die eerste keer in die Lotussoetra.

Die Lotussoetra (Sanskrit: Saddharmapuṇḍarīka Sūtra, letterlik "Soetra oor die wit lotus van die goddelike dharma")[1] is een van die gewildste en invloedrykste soetras van Mahayana-Boeddhisme en dien as grondslag van onder meer die Nichiren-skool. Volgens baie Oos-Asiatiese Boeddhiste bevat die Lotussoetra die volledige basiese leringe van die Boeddha en is die voordra van die teks baie gunstig.[2]

  1. Emmanuel 2013, p. 512.
  2. Williams 1989, p. 149.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne