Louis Chevrolet

Louis Chevrolet
Chevrolet in 1911
Chevrolet in 1911
Geboortedatum (1878-12-25)25 Desember 1878
Geboorteplek La Chaux-de-Fonds, Switserland
Sterfte 6 Junie 1941 (op 62)
Detroit, Michigan, V.S.A.
Volle naam Louis-Joseph Chevrolet
Nasionaliteit Switser
Verwant aan Arthur Chevrolet
Gaston Chevrolet (beide broers)

Louis-Joseph Chevrolet (25 Desember 1878 – 6 Junie 1941) was 'n Switserse renmotorbestuurder, medestigter van die Chevrolet Motor Car Company in 1911 en 'n stigter van die Frontenac Motor Corporation in 1916.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne