Louis Joliet

Louis Joliet
Louis Joliet

Alfred Laliberté se standbeeld van Louis Joliet voor die parlementsgebou (Quebec)

Bynaam(e) Louie
Geboortedatum 21 September 1645
Geboorteplek naby Quebecstad, Quebec, Nieu-Frankryk
Sterfdatum 1700 (54–55 jaar oud)
Sterfplek Parys, Frankryk
Lojaliteit Nieu-Frankryk
Familie Jacque Jolliet (vader)

Louis Joliet - ook Jolliet - (21 September 1645 - 1700) was 'n Franse ontdekkingsreisiger en pelshandelaar. Hy is gebore in Quebec en het gestudeer as 'n priester. In 1692 word hy egter 'n pelshandelaar - ook bekend as Coureur de bois - en verlaat Ouebec. Hy bevriend die Indiane asook die sendelinge wat tussen hulle werksaam is. In 1670 word hy saam met Simon Francois Daumont St. Lusson gestuur na die Groot Mere om koper te probeer vind. By Sault Ste. Marie het St. Lusson, in die teenwoordigheid van 'n klomp Indiane, besit geneem van die Bowe- en Huronmere in die naam van die Franse Koning.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne