Lugredery

Een van Emirates Lugredery se Airbus A380 vliegtuie.

Lugredery is 'n organisasie of maatskappy (lugvaartmaatskappy, lugdiens) wat passasiers of goedere (vrag) per vliegtuig vervoer. 'n Lugredery kan so min as slegs een vliegtuig besit of 'n vloot van honderde vliegtuie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne