Metz

Metz

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Grand Est
 Département Moselle
 Koördinate 49°07′N 6°10′O / 49.117°N 6.167°O / 49.117; 6.167
 Stigting 5de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 41,94 vk km
 Hoogte bo seevlak 162–256 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 119 551
 - Bevolkingsdigtheid 2 851/vk km
 - Metropolitaanse gebied 389 851
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Dominique Gros
 Amptelike webwerf metz.fr

Metz is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Grand Est. Dit is die prefektuur (hoofstad) van die département Moselle. Die munisipale gebied het 'n bevolking van sowat 120 000 (2008) en 'n oppervlakte van 42 km². Metz is vandag 'n belangrike administratiewe, nywerheid- en handelsentrum by die samevloeiing van die riviere Seille en Moesel (Frans: Moselle).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne