Morfologie

Morfologie beteken letterlik "vormkunde". Die woord is afgelei van μορφη (morfè), die Griekse woord vir vorm, en word in verskeie dissiplines waar vorm 'n rol speel gebruik:

  • Morfologie (taalkunde), die studie van die struktuur van woorde en hoe woorde gevorm word.
  • Morfologie, die uitwendige bou en vorm van organismes en hul organe.
  • Geomorfologie, studie van die ontwikkeling van landskappe.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne