Nanna

Nanna/Sin
Wigskrif: 𒀭𒋀𒆠 of 𒂗𒍪
’n Afdruk van die silinderseel van Ḫašḫamer, die goewerneur van Iškun-Sin, c. 2100 v.C. Die sittende figuur is waarskynlik koning Ur-Nammu. Sin/Nanna kom voor in die vorm van die sekelmaan.
’n Afdruk van die silinderseel van Ḫašḫamer, die goewerneur van Iškun-Sin, c. 2100 v.C. Die sittende figuur is waarskynlik koning Ur-Nammu. Sin/Nanna kom voor in die vorm van die sekelmaan.
Soort god  Mesopotamies
God van die Maan
Kultussentrum  Ur, Harran
Simbool Bul, sekelmaan, driepoot
Ouers Enlil en Ninlil
Metgesel Ningal
Kinders Utu/Sjamasj en Inanna/Isjtar

Nanna in Sumeries (wigskrif: 𒀭𒋀𒆠) en Sin in Akkadies (𒂗𒍪) is die maangod in die Mesopotamiese mitologie van Akkadië, Assirië en Babilonië. Hy is die seun van Enlil en Ninlil. Die twee hoofsetels van sy kultus is Ur in die suide van Mesopotamië en Harran in die noorde.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne