Nederlandse monargie

Huis van Oranje-Nassau

Land Nederland
Eerste monarg Willem I
Datum 16 Maart 1815
Huidige hoof Willem-Alexander van Nederland

Nederland is sedert 16 Maart 1815 ’n onafhanklike monargie en word sedertdien regeer deur lede van die Huis van Oranje-Nassau.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne