Nick Land

Nick Land (gebore 17 Januarie 1962) is 'n Engelse filosoof, teoretikus, kortverhaalskrywer en blogger. Hy is beskryf as "die vader van “versnellingisme",[1] en sy werk is gekoppel aan die ontwikkeling van spekulatiewe realisme.[2][3] Hy was 'n leier van die 1990's "teorie-fiksie" kollektiewe Cybernetic Culture Research Unit (CCRU) nadat die oorspronklike stigter kuberfeministiese teoretikus Sadie Plant daarvan vertrek het.[4][5] Sy werk wyk af van die formele konvensies van akademiese skryfwerk en omhels 'n wye reeks invloede, sowel as die ondersoek van onortodokse en "donker" filosofiese belangstellings.[6]

Land is ook bekend daarvoor dat hy later die anti-egalitêre en anti-demokratiese idees agter neo-reaksie en die Donker Verligting ontwikkel het, 'n term wat hy geskep het.

  1. Beckett, Andy (11 Mei 2017). "Accelerationism: How a fringe philosophy predicted the future we live in". The Guardian.
  2. Mackay, Robin; Avanessian, Armen (2014). "Introduction". #Accelerate: The Accelerationist Reader (PDF). Falmouth: Urbanomic. pp. 1–46.
  3. Mackay, Robin; Brassier, Ray (2018). "Editors' Introduction". Fanged Noumena: Collected Writings 1987–2007 (6 uitg.). Urbanomic. p. 8. ISBN 9780955308789.
  4. Fisher, Mark (1 Junie 2011). "Nick Land: Mind Games". Dazed and Confused.
  5. Land, Nick (2011). Fanged Noumena: Collected Writings 1987–2007. Introduction by Ray Brassier and Robin Mackay. Falmouth: Urbanomic. ISBN 978-0955308789.
  6. Mackay, Robin (27 Februarie 2013). "Nick Land – An Experiment in Inhumanism". Divus. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2020.{{cite web}}: CS1 maint: unfit URL (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne