Noricum

Noricum was 'n Keltiese koninkryk en later 'n Romeinse provinsie[1][2] wat oor 'n groot deel van die huidige Oostenryk asook aangrensende gebiede in Beiere (oos van die Inn-rivier) en Slowenië gestrek het. Die Romeinse provinsie het aan Italië (Italia) in die suide, Pannonië (Pannonia) in die ooste en Raetia in die weste gegrens.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named thoughtco
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named unrv

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne