Nylon

Klimtou wat van Nylon vervaardig is.
Molekulêre model van Nylon

Nylon is 'n generiese naam vir 'n reeks sintetiese polimere wat bekend staan as poli-amiede en is vir die eerste keer op 28 Februarie 1935 deur Wallace Carothers by DuPont vervaardig. Nylon is een van die mees gebruikte polimere wat as 'n vesel gebruik word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne