OpenOffice.org

OpenOffice.org
Logo van OpenOffice.org
Aanvanklike vrystelling 30 April 2002 (2002-04-30)
Programmeertaal C++ en Java
Bedryfstelsel Windows, Mac OS X, Linux, Solaris
Beskikbaar in Meer as 110 tale
Kategorie Kantoorpakket
Lisensie LGPL
Webblad OpenOffice
OpenOffice.org Writer

OpenOffice.org (OOo) (nie "Open Office" nie, vanweë 'n handelsmerkkonflik) is 'n kantoorpakket en is 'n belangrike voorbeeld van oopbronsagteware. Die lisensie waaronder die pakket versprei word is die LGPL. (Dit is vroeër ook onder die SISSL versprei.)

Daar is weergawes beskikbaar vir GNU/Linux, Windows, Solaris (Sparc) en vir Mac OS X.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne