Partisaan

Sowjet-partisane in die Smolensk-streek tydens die Tweede Wêreldoorlog (Oktober 1941) word opgei in die gebruik van 'n pistool

'n Partisaan is lid van 'n onreëlmatige militêre mag wat gevorm is om weerstand te bied teen 'n vreemde mag of 'n leër wat 'n gebied beset. Sodanige besettingsmag word dan deur opstandige geweldadige aktiwiteite van die partisane teengestaan. Die term kan ook van toepassing wees op die operasionele aktiwiteite van weerstandsbewegings. Die algemeenste gebruik van die term verwys in huidige taalgebruik (ook in ander tale) na weerstandvegters teen besettings tydens die Tweede Wêreldoorlog.[1]

  1. Joachim Schickel: Guerrilleros, Partisanen. Theorie und Praxis. München 1970.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne