Patriarg Nikon van Moskou

Patriarg Nikon
Kerk Russies-Ortodokse Kerk
Setel Moskou
Termyn 25 Julie 165212 Desember 1666
Russies Никон
Kerkampte
Voorganger Patriarg Josef
Opvolger Patriarg Joasaf II
Persoonlike besonderhede
Geboortenaam   Nikita Minin
(Никита Минин)
Gebore 7 Mei 1605
Geboorteplek Weldemanowo, Rusland
Oorlede 17 Augustus 1681
Sterfteplek Jaroslawl
Nasionaliteit Russies
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Patriarg Nikon (Russies: Ни́кон; Oudslawies: Нїконъ) is op 7 Mei 1605 gebore as Nikita Minin (Никита Минин) en was ’n Russiese geestelike. Hy was van 1652 tot 1666 die sewende patriarg van die Russies-Ortodokse Kerk. In 1667 het hy ’n skeuring (Russies: раскол; raskol) in die kerk gebring met sy hervormings.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne