Patrick Macnee

Patrick Macnee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Patrick Macnee in Mei 1975 in 'n aflewering van Columbo

Geboortenaam Daniel Patrick Macnee
Geboorte 6 Februarie 1922
Paddington, Londen, Engeland
Sterfte 25 Junie 2015
Rancho Mirage, Kalifornië, VSA
Nasionaliteit Brits, vanaf 1982 Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Webwerf www.patrickmacnee.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Patrick Macnee (* 6 Februarie 1922, † 25 Junie 2015), algemeen bekend onder sy verhoognaam Patrick Macnee, was 'n Brits-Amerikaanse akteur wat veral bekendheid verwerf het as geheime agent en gentleman John Steed in die Britse televisiereekse The Avengers en The New Avengers - 'n rol wat hy naas Diana Rigg as sy vroulike vennoot Mrs Peel vertolk het. In 1982 het Macnee Amerikaanse burgerskap aanvaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne