Psigoterapie

Psigoterapie is 'n stel tegnieke wat ten doele het om die geestesgesondheid, asook gemoeds- en gedragsprobleme van die individu, of 'n groep (waaronder ook 'n gesin) te verbeter. Daar is 'n wye verskeidenheid vorms van psigoterapie. Die psigoterapeut het 'n etiese verantwoordelikheid om die vertroulikheid en privaatheid van die pasiënt(e) te beskerm.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne