Raetia

Provincia Raetiae
15 v.C. - 476
Ligging of Raetia
Ligging of Raetia
Ligging van Raetia (pers)
Hoofstad Augusta Vindelicum
47°21′N 8°33′O / 47.350°N 8.550°O / 47.350; 8.550
Taal/Tale Latyn, Kelties, Germaans
Godsdiens Heidendom, Christendom
Regering Waarde vir "government_type" nie gesepsifiseer nie does not comply
Historiese tydperk Romeinse Ryk
 - Romeinse verowering 15 v.C.
 - Ontbind 476
Geldeenheid aes, denarius

Raetia was 'n Romeinse provinsie.[1][2] wat dele van suidelike Duitsland, westelike Oostenryk en Switserland beslaan het

Die provisie Raetia grens in die noorde aan die Danubius (vandag die Donau) wat die grens (limes) met Germania vorm. In die ooste lê die provinsie Noricum en die rivier die Aenus (vandag die Inn) het die grens tussen die twee provinsies gevorm. Die twee provinsies het tot twee verskillende doeanedistrikte behoort. Raetia tot die Galliese en Noricum tot die Illiriese. In die noordooste het die ryks- en die provinsiegrens saamgekom by Batavia Boiodurum waar 'n fort op die landtong tussen Donau en Inn lê in die eerste tot derde eeu nC. twee kastele. Aan die Noriese kant word rondom 90 nC. die kasteel Boiodurum gebou wat rondom 280 deur die Alamanne verwoes word. [3]

Vanaf ongeveer die middel van die vierde eeu is daar bewyse vir die verdeling van die Romeinse provinsie in twee dele: Raetia prima, met sy praeses in Chur, en Raetia secunda met sy praeses in Augsburg, wat ook die setel was van die dux wat opgetree het as gemeenskaplike militêre bevelvoerder vir beide die Raetias. Die Germaanse invalle van die vierde en vyfde eeue het Raetia secunda vernietig[4] Die Inn het sy oorsprong by die “Maloja”-pas in die Switserse streek “Engadin”, 'n sone wat in die oudheid geleë was in die gebied van die laat-Romeinse provinsie Raetia prima. Na die “Reschen”-pas vloei dit egter deur die suidelike streek van die voormalige Romeinse provinsie Raetia secunda. Daarna het 'n groot deel van sy loop die grens tussen die twee laat-Romeinse provinsies Raetia secunda en Noricum repense gevorm voordat die rivier in die Donau uitgemond het. Daarbenewens is die Inn nie bevaarbaar tot die gebied van die provinsie Raetia secunda, ongeveer vanaf die huidige dorp Telfs.[5]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named thoughtco
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named unrv
  3. Hollmayer, Susanne (2014). ""Römisches Leben Hinter Starken Mauern."". Archäologie in Deutschland. 6: 64–65.
  4. H. S. O. (1951). "[Review of Rätien im frühen Mittelalter, deur E. Meyer-Marthaler]". The English Historical Review. 66 (258): 129–130.
  5. Korol, Dieter (2014). “The Earliest Christian Monumental Painting of Augsburg and South Germany and the Only Known Late Antique Bishop (‘Valentinus’) of This Region.” in: Antike Malerei Zwischen Lokalstil Und Zeitstil: Akten Des XI. Internationalen Kolloquiums Der AIPMA, 13.-17. September 2010. Austrian Academy of Sciences Press. pp. 679–88.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne