Rekenaarprogram

Die terme rekenaarprogram, sagtewareprogram, of slegs program word gebruik om te verwys na beide 'n uitvoerbare program of die stel bronkode wat saamgestel word om 'n uitvoerbare program te skep.

Die uitvoerbare program word dan deur die rekenaar uitgevoer om die betrokke taak te realiseer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne