Saint-Malo

Saint-Malo

Kaart (arrondissement) Wapen
Vlag
 Land Frankryk
 Région (Admin. gewes) Bretagne
 Département Ille-et-Vilaine
 Koördinate 48°38′N 2°00′O / 48.633°N 2.000°O / 48.633; 2.000
 Stigting 541
 Oppervlakte:  
 - Totaal 36,58 vk km
 Hoogte bo seevlak 8 (0-51) m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 44 620
 - Bevolkingsdigtheid 1 219,8/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester (2020-2026) Gilles Lurton (LR)
 Amptelike webwerf Ville Saint-Malo

Saint-Malo (Bretons: Sant-Maloù) is 'n stad in die Bretonse département Ille-et-Vilaine met 44 620 inwoners. Die stad staan bekend vir sy historiese middestad en sy versterkings en is tans een van die gewildste toeristebestemmings in Frankryk. Jacques Cartier, die ontdekker van Kanada, is 'n boorling van Saint-Malo. Die Suid-Atlantiese eilandgroep van die îles Malouines (Spaans: Malvinas, Engels: Falkland Islands) is so vernoem ter ere van die seemanne uit Saint-Malo.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne