Singapore Airlines

Singapore Airlines
IATA ICAO Roepteken
SQ SIA SINGAPORE
Gestig1 Mei 1947 (as Malayan Airways)
Eerste vlug1 Oktober 1972
HoofspilleSingapoer Changi Lughawe
Lojaliteitsprogram
  • KrisFlyer
  • PPS Club
AlliansieStar Alliance (2000)
SubsidiêreScoot
SilkAir
Singapore Airlines Cargo
Vlootgrootte107 vliegtuie[1]
Bestemmings62
HouermaatskappyTemasek Holdings (56%)
SitkamerSilverKris Lounge
KrisFlyer Gold Lounge
HoofkantoorAirline House, 25 Airline Road
Singapore, 819829
SleutelpersoneGoh Choon Phong (HUB)
Omset S$19.244 miljard(2013/14)
Bedryfsinkomste S$ 359.3 miljoen (2013/14)
Netto inkomste S$ 459.5 miljoen (2013/14)
Werknemers17 240 (2014)
Webwerfhttp://www.singaporeair.com/

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

'n Singapore Airlines Airbus A380 styg op

Die lugredery Singapore Airlines Limited (ICAO: SIA) (SGX:C6L) is die vlagdraer van Singapoer en 'n 5-sterlugredery. Singapore Airlines word bedryf uit 'n middelpunt by Lughawe Singapoer Changi en handhaaf 'n sterk teenwoordigheid in Suidoos-Asië, Oos-Asië, Suid-Asië en die "Kangaroe-roete" markte.

  1. "Lys van vliegtuie op Singapore se register" (in Engels). Burgerlugvaartowerheid van Singapoer. 31 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 30 November 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne