Southampton-eiland

Southampton-eiland
Inheemse naam: Southampton Island
Salliq
Nasa-Satellietbeeld van die Southampton-eiland
Nasa-Satellietbeeld van die Southampton-eiland
Geografie

Ligging Noord-Kanada, Arktiese Oseaan
Koördinate 64°30′N 84°30′W / 64.500°N 84.500°W / 64.500; -84.500
Argipel Kanadese Arktiese Argipel

Oppervlakte 41 214 vk km

Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Gebied Nunavut

Grootste stad Coral Harbour (834)

Demografie
Bevolking 834

Bevolkingsgroepe Inuïete
Die wêreld se 34ste grootste eiland en die negende grootste eiland van Kanada
Ligging van die Southampton-eiland
Kaart van die Southampton-eiland

Southampton-eiland (Engels: Southampton Island, Inuktitut: Salliq), die wêreld se 34ste grootste eiland en die negende grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 41 214 km². Die eiland is in die noorde van Kanada aan die ingang tot die Hudsonbaai geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Southampton-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel en is genoem na Southampton, 'n stad in die suidweste van Engeland.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne