Swartkraai

Swartkraai
Afgeneem in die Kgalagadi-vredespark en roep opgeneem in KwaZulu-Natal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. capensis
Binomiale naam
Corvus capensis
      verspreiding

Die swartkraai of koringlandkraai[1] is 'n wydverspreide en lokaal algemene standvoël in Suider- en oossentraal-Afrika. Hulle is omnivore wat minder afhanklik van aas is as die witborskraai.[2] Hulle vlieg met diep vlerkslae, en gee lang treë as hulle stap. Hulle het 'n groot verskeidenheid roepe waarvan sommige gereeld geuiter word.[2]

  1. Baumbach, E.J.M. (20 Januarie 2006). Versameling van Afrikaanse Streeksvoëlname. Pretoria: (self). p. 68.
  2. 2,0 2,1 Maclean, Gordon Lindsay; Newman, Kenneth; Lockwood, Geoff (1984). Roberts birds of South Africa (5de uitg.). Kaapstad: John Voelcker Bird Book Fund. p. 480. ISBN 0-620-07681X.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne