Sykous

'n Vrou dra sykouse, bo gehou deur elastiese bandjies en kousrekke.

Sykouse is digsluitende, elastiese klere wat die been van die voet tot die knie en moontlik ook 'n deel van die heup bedek. Sykouse wissel in kleur, ontwerp en deursigtigheid. Deesdae word sykouse hoofsaaklik gedra vir mode en estetika, gewoonlik in saam met knielengte rompe.

Visnetkouse

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne