Teleostei

Teleostei
Tydperk: Jura – Onlangs
Bo na onder: Retroculus lapidifer, Labrisomus nuchipinnis, Ogcocephalus notatus, Acanthurus coeruleus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Teleostei

Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.

Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).[1][2][3]

Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek.[4] Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.[5][6]

  1. R. Froese and D. Pauly (editors) (2006). "FishBase" (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. {{cite web}}: |author= has generic name (hulp); Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)
  2. Nelson, Joseph S. 2006. Fishes of the World. Wiley, N.Y. ISBN 0-471-25031-7.
  3. Helfman G. Collette B. & Facey D. 1997. The diversity of fishes. Blackwell, Oxford. ISBN 0-86542-256-7
  4. Ben Waggoner (17 Julie 1995). "Telostei" (in Engels). Museum of Paleontology, University of California, Berkeley. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2019. Besoek op 8 Junie 2006.
  5. Video of a slingjaw wrasse catching prey by protruding its jaw
  6. Vidio van 'n snoek wat sy prooi vang

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne