Theodor Herzl

Theodor Herzl
Gebore
Benjamin Ze'ev Herzl

2 Mei 1860
Boedapest, Koninkryk van Hongarye (tans Hongarye)
Sterf3 Julie 1904 (op 44)
NasionaliteitVlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
BeroepJoernalis, dramaturg, skrywer en politieke aktivis
Bekend virvader van die moderne politieke Sionisme
EggenootJulie Naschauer (1889–1904)
Ouer(s)Jeanette en Jakob Herzl
GeloofJoodse ateïs[1]
Handtekening

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Theodor Herzl (Hebreeus: בנימין זאב הרצל, Binyamin Ze'ev Herzl, Hongaars: Herzl Tivadar; ook bekend as חוזה המדינה, Hoze Ha'Medinah, "Die geesdrywer van die staat" (Israel) of חוזה מדינת היהודים, Hoze Medinat HaYehudim, "Die geesdrywer van die Joodse staat"; 2 Mei 1860 - 3 Julie 1904) was 'n Oostenrykse-Hongaarse joernalis, skrywer en die vader van die moderne politieke Sionisme.

  1. (en) David S. New (2013). Holy War. McFarland. ISBN 9781476603919. Herzl, for example, was an atheist.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne