Thracia (Romeinse provinsie)

Vir die moderne geografiese streek sien Thracië.
Thracia in 125 n.C.

Thracia was 'n Romeinse provinsie.[1][2] Dit het dele van die huidige Bulgarye, die noordooste van Griekeland en die Europese deel van die huidige Turkye omvat.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named thoughtco
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named unrv

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne