Trui

Man met 'n knooptrui aan.
Voorkant van 'n gebreide trui (vergroot)
Agterkant van 'n gebreide trui (vergroot)

'n Trui is 'n gebreide kledingstuk, wat tradisioneel van wol of katoen gemaak word. Dit het moue en word oor die kop aangetrek, omdat dit nie oop is aan die voorkant nie, in teenstelling met 'n sweetpaktop of 'n cardigan. Dit is gewoonlik noupassend en masjiengebrei in teenstelling met 'n "Guernsey" wat meer dikwels handgebrei is met dikker gare.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne