Vlag van Benin

Vlag van Benin
Vlag van Benin
Vlag van Benin
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 4 Desember 1958, 1 Augustus 1990
Ontwerp Die vlag is vertikaal verdeel met ’n groen baan aan die vlagpaalkant. Die wapperkant is horisontaal gedeel met geel bo en rooi onder.

Die nasionale vlag van Benin is aanvanklik op 4 Desember 1958 amptelik in gebruik geneem. Die vlag is vertikaal verdeel met ’n groen baan aan die vlagpaal kant; die wapperkant is horisontaal in die helfte gedeel met ’n geel baan bo en ’n rooi baan onder.

'n Bus van die rektoraat van die Universiteit van Abomey Calavi in Cotonou wat gebruik is vir opvoedkundige reise, geverf in die kleure van die vlag van Benin

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne