Vlag van Costa Rica

Vlag van Costa Rica
Vlag van Costa Rica
Vlag van Costa Rica
Gebruik Burgerlike vlag en vaandel Burgerlike vlag en vaandel
Verhouding 3:5
Goedgekeur 27 November 1906 en 21 Oktober 1964
Ontwerp ’n Vertikale driekleur in blou, wit, rooi, wit en blou.
Ontwerp deur Pacífica Fernández
Wisselvormvlag van Costa Rica
Wisselvormvlag van Costa Rica
Gebruik Staatsvlag en vaandel en Oorlogsvlag Staatsvlag en -vaandel en oorlogsvlag
Verhouding 3:5
Ontwerp Dieselfde as hier bo met die land se wapenskild in die helfte van die vlagpaalkant in die rooi baan.

Die nasionale vlag van Costa Rica is op 21 Oktober 1964 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale driekleur in vyf bane in (van bo na onder) blou, wit, rooi, wit en blou. Die blou en wit bane is ewe wyd en die rooi baan is twee keer so wyd soos een van die ander bane.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne