Vlag van Ghana

Vlag van Ghana
Vlag van Ghana
Vlag van Ghana
Gebruik Nasionale vlag en Staatsvaandel Nasionale vlag en staatsvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 6 Maart 1957
Ontwerp ’n Horisontale driekleur met rooi, geel en groen bane met ’n swart ster in die middel van die vlag.
Ontwerp deur Theodosia Okoh
Wisselvormvlag van Ghana
Wisselvormvlag van Ghana
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Rooi vlag met die vlag van Ghana met ’n swart fraiing in die skildhoek.
Wisselvormvlag van Ghana
Wisselvormvlag van Ghana
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Kruis van Sint Joris met die vlag van Ghana in die skildhoek.

Die nasionale vlag van die Ghana is op 6 Maart 1957 amptelik in gebruik geneem (dit is die datum wat Ghana onafhanklik van die Verenigde Koninkryk verkry het). Die vlag vertoon ’n rooi-geel-groen driekleur (die Pan-Afrika kleure) met ’n swart ster in die middel van die geel baan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne