Vlag van Iran

Vlag van Iran
Vlag van Iran
Vlag van Iran
Bynaam Driekleurvlag
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel Voorkant moet wys met vlagpaal aan aanskouer se regterkant
Verhouding 4:7
Goedgekeur 29 Julie 1980[1]
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in groen, wit en rooi met die Irannese embleem in rooi op die middelste wit baan. Die takbir (“الله اکبر”) verskyn 22 keer op die binnerande van die groen en rooi bane.

Die nasionale vlag van Iran is op 29 Julie 1980 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in groen, wit en rooi met die Irannese embleem in rooi op die middelste wit baan. Die takbir ((ar) “الله اکبر”, (af) “God is Groot”) verskyn 22 keer op die binnerande van die groen en rooi bane.

  1. "Iran" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 1999. Besoek op 27 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne