Vlag van Malta

Vlag van Malta
Vlag van Malta
Vlag van Malta
Gebruik Nasionale vlag en Staats- en Vlootvaandel Nasionale vlag en staats- en vlootvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp 'n Vertikale tweekleurige vlag van wit en rooi met 'n voorstelling van die sint Georgekruis(vertoon 'n ontwerp van sint George en die draak)met rooi buitelyne, geset in die skildhoek van die wit strook aan die vlagpaalkant.
Wisselvormvlag van Malta
Wisselvormvlag van Malta
Bynaam Alternatiewe vlag
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 2:3

Die Vlag van Malta (Maltees: Bandiera ta' Malta) is 'n basiese tweekleur, met wit aan die vlagpaalkant en rooi aan die wapperkant. 'n Voorstelling van die Sint Georgekruis, met 'n rooi buitelyn, toegeken aan Malta deur George VI in 1942 is geset in die skildhoek van die wit strook.[1]

  1. Artikel 3 van die grondwet van Malta

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne