Vlag van Mianmar

Vlag van Mianmar
Vlag van Mianmar
Vlag van Mianmar
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Vlootvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en vlootvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 21 Oktober 2010[1]
Ontwerp Drie horisontale bane van bo na onder in geel, groen en rooi met ’n wit ster in die middel van die vlag

Die nasionale vlag van Mianmar is op 21 Oktober 2010 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane van bo na onder in geel, groen en rooi met ’n wit ster in die middel van die vlag.

  1. "Mianmar" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2019. Besoek op 27 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne