Vlag van Oman

Vlag van Oman
Vlag van Oman
Vlag van Oman
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 18 Oktober 1995[1]
Ontwerp ’n Vertikale rooi baan aan die vlagpaalkant met drie horisontale bane in, van bo na onder, wit, rooi en groen met die landswapen in die skildhoek

Die nasionale vlag van Oman is op 18 Oktober 1995 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale rooi baan aan die vlagpaalkant met drie horisontale bane in, van bo na onder, wit, rooi en groen met die landswapen in die skildhoek.

  1. "Oman" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2019. Besoek op 28 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne