Vlag van die Marshalleilande

Vlag van die Marshalleilande
Vlag van die Marshalleilande
Vlag van die Marshalleilande
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 10:19
Goedgekeur 1 Mei 1979[1]
Ontwerp ’n Blou agtergrond met ’n 24-puntige wit ster in die skildhoek en twee diagonale bane in oranje en wit van onder aan die vlagpaalkant al breërwordend na bo aan die wapperkant.
Ontwerp deur Emlain Mabua

Die nasionale vlag van die Marshalleilande is op 1 Mei 1979 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou agtergrond met ’n 24-puntige wit ster in die skildhoek en twee diagonale bane in oranje en wit van onder aan die vlagpaalkant al breërwordend na bo aan die wapperkant.

  1. "Marshalleilande" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne