Wilhelm Dilthey

Wilhelm Dilthey

Wilhelm Dilthey (Wiesbaden-Biebrich, 19 November 1833 - Seis am Schlern (Bozen-Suid-Tirool), 1 Oktober 1911) was 'n Duitse historikus, sielkundige, sosioloog en filosoof. Hy is veral bekend as 'n verteenwoordiger van die hermeneutiek en die lewensfilosofie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne