Wolfgang Pauli

Wolfgang Ernst Pauli
Gebore
Wolfgang Ernst Pauli

(1900-04-25)25 April 1900
Sterf15 Desember 1958 (op 58)
NasionaliteitOostenryk
Verenigde State
Switserland
Notas
Sy peetvader was Ernst Mach. Hy moet nie verwar word met Wolfgang Paul nie, wat Pauli sy "verbeelde deel" genoem het,[1] 'n woordspeling en kwinkslag op die verbeelde eenheid i.

Wolfgang Ernst Pauli (Duitse fonetiese uitspraak: ˈvɔlfɡaŋ ˈpaʊli; 25 April 190015 Desember 1958) was 'n Oostenrykse (en later Amerikaanse/Switserse) teoretiese fisikus en een van die pioniere van kwantumfisika. In 1945, nadat hy benoem is deur Albert Einstein,[2] het Pauli die Nobelprys vir Fisika ontvang vir sy "beslissende bydrae deur sy ontdekking van 'n nuwe natuurwet, die uitsluitingsbeginsel of Pauli-beginsel". Die ontdekking hou verband met spin-teorie, wat die basis is van 'n teorie van die struktuur van materie.

  1. Gerald E. Brown and Chang-Hwan Lee (2006): Hans Bethe and His Physics, World Scientific, ISBN 978-981-256-610-2, bl. 338
  2. "Nomination Database: Wolfgang Pauli". Nobel Foundation. Besoek op 17 November 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne