Akker

'n Akker (rooi) in vergelyking met 'n Amerikaanse voetbalveld (groen) en 'n sokkerveld (blou).

'n Akker is 'n eenheid waarmee oppervlakte gemeet word. Dit word veral gebruik om landbougrond uit te meet. Histories is 'n akker die hoeveelheid grond wat 'n man met een os in een dag kan ploeg. Internasionaal gesproke word 'n akker as 'n reghoek van 4046,8564224 m² gedefinieer.

Om dit in perspektief te stel, 'n akker is gelykstaande aan ongeveer:


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne