Fedora

Fedora

Fedora 33
Webwerf:fedoraproject.org Edit this at Wikidata
Maatskappy/
ontwikkelaar:
Die Fedora Projek
Bedryfstelsel-familie:Linux
Bronkodemodel:Gemeng
Jongste stabiele uitgawe:40[1][2][3] Edit this on Wikidata / 23 April 2024
Paketbestuurder:RPM
Platforms wat ondersteun word:x86, X86-64, PowerPC
Verstek-gebruikerskoppelvlak:GNOME en KDE

Fedora (voorheen bekend as Fedora Core) is 'n RPM-gebaseerde Linux verspreiding wat deur die gemeenskapsondersteunde Fedora-projek ontwikkel is en deur Red Hat geborg word. Dit beoog om 'n volledige, veeldoelige bedryfstelsel te wees wat slegs vrye sagteware en oopbron sagteware bevat.[4][5] Fedora is 'n ontwikkeling vanaf die oorspronklike Red Hat Linux-verspreiding en is bedoel om die gebruikersweergawes van Red Hat Linux te vervang. Fedora word ondersteun deur die breër ontwikkelaarsgemeenskap; hoewel baie van die ontwikkelaars in Red Hat se diens staan verskaf Red Hat nie amptelike gebruikersondersteuning vir die verspreiding nie. Nuwe weergawes van Fedora word elke ses tot agt maande vrygestel.

  1. "Fedora Linux 40 Available For Download As A Wonderful Upgrade" (in Engels). 23 April 2024. Besoek op 23 April 2024.
  2. "Fedora Linux 40 est de sortie avec un nouveau GNOME et KDE Plasma" (in Frans). 23 April 2024. Besoek op 23 April 2024.
  3. Matthew Miller (23 April 2024). "OMG! We're at forty! (Announcing the release of Fedora Linux 40)" (in Engels). Besoek op 23 April 2024.
  4. Fedora Projekdoelwitte, 2007-02-12
  5. Artikel deur Fedora Projekleier Max Spevack, 2006-12-17

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne