Acapulco

Acapulco

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Guerrero
 Koördinate 16°51′N 99°54′W / 16.850°N 99.900°W / 16.850; -99.900
 Gestig op 12 Maart 1550
 Oppervlakte:  
 - Totaal 85 vk km
 Hoogte bo seevlak 30 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 673 479
 - Bevolkingsdigtheid 7 923/vk km
 - Metropolitaanse gebied 863 431
 Tydsone CST (UTC -6)
 Somertyd CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Tropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 27,9 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 26,8 / 28,7 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1 336,8 mm
 Burgemeester Luis Uruñuela Fey
 Amptelike Webwerf acapulco.gob.mx

Acapulco is 'n vakansie- en hawestad aan die Stille Oseaan in die deelstaat Guerrero, Meksiko. Die stad is ongeveer 300 km (190 myl) suidwes van Meksikostad langs 'n diep, halfronde baai geleë. Skepe tussen Panama en San Francisco stop gereeld hier oor.

Acapulco is 'n Nahuatl woord wat digte riete beteken. Die stad dien sedert die 16de eeu as 'n hawestad. Dit was in die 1950's baie gewild onder die filmsterre van Hollywood en net so gewild soos die Franse Riviera.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne