Aluin

'n Kaliumaluinkristal
'n Chroomaluinkristal

'n Aluin is in die chemie 'n dubbelsouthidraat met die algemene formule MIAMIIIB(SO4)2.12H2O. Daar is twee verskillende metaalatome: MIA is 'n eenwaardige (1+) ioon en MIIIB is 'n driewaardige (3+) ioon. Aluin is ook 'n mineraal wat in die natuur voorkom en hierdie algemene samestelling het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne