Banjul

Banjul

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Gambië Gambië
 Provinsie Banjul
 Koördinate 13°27′N 16°35′W / 13.450°N 16.583°W / 13.450; -16.583
 Stigting 1816
 Oppervlakte:  
 - Totaal 12 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 34 828
 - Bevolkingsdigtheid 2 900/vk km
 Tydsone UTC +0
 - Somertyd UTC +0
 Burgemeester
 Amptelike webwerf
'n Uitsig oor Banjul vanaf Arch 22
Banjulpont

Banjul (voorheen Bathurst) is die hoofstad van Gambië. Die bevolking van die eintlike stad is slegs 34 828 maar die totale stedelike gebied is baie groter met 'n bevolking van 523 589 (2003-sensus). Dit is geleë op St Maryeiland (of Banjuleiland) waar die Gambiërivier in die Atlantiese Oseaan uitmond. Banjul is geleë by 13°28' Noord, 16°36' Wes (13.4667, -16.60).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne