Espoo

Espoo

EspooEsbo
Espoon kaupunki
Esbo stad
Kloksgewys van bo: Kim van kantore in Keilaniemi, Panoramatoring in Leppävaara, die Espoo-kultuursentrum, Haukilahti-dokke, die Gallen-Kallela Museum, Aalto Universiteit se kampusouditorium, en die Accountor-toring.
Kloksgewys van bo: Kim van kantore in Keilaniemi, Panoramatoring in Leppävaara, die Espoo-kultuursentrum, Haukilahti-dokke, die Gallen-Kallela Museum, Aalto Universiteit se kampusouditorium, en die Accountor-toring.
Wapen van Espoo
Wapen
Ligging van Espoo
Ligging in Uusimaa-streek en die Helsinki substreek
Espoo is in Finland
Espoo
Espoo
Ligging in Finland
Espoo is in Europa
Espoo
Espoo
Espoo (Europa)
Koördinate: 60°12′20″N 024°39′20″O / 60.20556°N 24.65556°O / 60.20556; 24.65556
LandVlag van Finland Finland
Streek Uusimaa
SubstreekHelsinki
Gestig1458
Verklaar tot stad1972
Regering
 • StadsbestuurderJukka Mäkelä
Oppervlak
 • Totaal528,03 km2 (203,87 vk. myl)
 • Land312,26 km2 (120,56 vk. myl)
 • Water215,88 km2 (83,35 vk. myl)
Oppervlakrang230-grootste in Finland
Bevolking
 ((2020-07-31))
2de grootste in Finland
 • Totaal291 439
 • Digtheid550/km2 (1 400/vk. myl)
TydsoneUTC+02:00 (Oos-Europese Tyd)
 • SomertydUTC+03:00 (Oos-Europese Somertyd)
KöppenklimaatVogtige kontinentaal met koel somers
Webwerfwww.espoo.fi

Espoo (Esbo in Sweeds) is 'n munisipaliteit en stad geleë in Uusimaa aan die suidkus van die republiek Finland. Espoo lê direk wes van die hoofstad Helsinki en maak deel uit van die stedelike agglomerasie, net soos Vantaa en Kauniainen.

Espoo is 'n tweetalige stad met Fins as meerderheidstaal (± 85%) en Sweeds as minderheidstaal (8,9%).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne