Kaloega-oblast

Kaloega-oblast
Калужская область
Die ligging van Kaloega-oblast in Rusland.
Die ligging van Kaloega-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Sentrale
Ekonomiese streek Sentrale
Stigting 5 Julie 1944
Regering
Hoofstad Kaloega
Leier Anatoli Artamonof[1]
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Vergadering
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 010 930
Volgorde 51ste
Digtheid 33,92/km2
Stedelik 76,3%
Plattelands 23,7%
Statistiek
Oppervlakte 29 800 km2
Volgorde 64ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 40
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.admobl.kaluga.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Kaloega-oblast (Russies: Калу́жская о́бласть, Kaloezjskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Kaloega. Die bevolking in 2010 was 1 010 930.[2]

  1. (ru) Amptelike webtuiste van die goewerneur van Kaloega-oblast. Anatoli Artamonof Geargiveer 10 September 2017 op Wayback Machine
  2. Russiese Staatstatistiekdiens (2011). "Всероссийская перепись населения 2010 года. Том 1; Russiese Bevolkingsensus 2010, Vol. 1" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 29 Junie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne