Kostroma

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kostroma-oblast.
Kostroma

Кострома
Stad
Die Ipatijef-klooster in Kostroma
Die Ipatijef-klooster in Kostroma
Wapen van Kostroma
Wapen
Die ligging van Kostroma-oblast in Rusland
Die ligging van Kostroma-oblast in Rusland
Kostroma is in Kostroma-oblast
Kostroma
Kostroma
Die ligging van Kostroma in Kostroma-oblast
Koördinate: 57°46′N 40°56′O / 57.767°N 40.933°O / 57.767; 40.933
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKostroma-oblast
Stigting1152
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterJoeri Zjoerin
Bevolking
 • Totaal271 445
TydsoneUTC+04:00
Webwerfhttp://www.gradkostroma.ru

Kostroma (Russies: Кострома́) is ’n historiese stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kostroma-oblast. Dit is by die samevloei van die Wolga- en die Kostroma-rivier geleë en is deel van die Goue Ring van historiese nedersettings, wat stede soos Wladimir en Soezdal insluit. Die bevolking in 2013 was 271 445.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne