Register

Register is 'n taalkundige begrip wat verwys na die geskiktheid van styl, toon, en woordkeuse. Woordkeuse en taalgebruik verskil bv. tussen kinders, tieners, en volwassenes.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne