Schwerin

Schwerin

Kaart Wapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Mecklenburg-
Voorpommere
 Koördinate 53°38′N 11°25′E / 53.633°N 11.417°O / 53.633; 11.417
 Stigting 1160 (Duitse stad)
 Stadstatus 1160
 Oppervlak:  
 - Totaal 130,46 vk km
 Hoogte bo seevlak 38 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2014) 92 138
 - Bevolkingsdigtheid 706/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Angelika Gramkow
(Die Linke)
 Amptelike Webwerf www.schwerin.de

Schwerin is die hoofstad van die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere. Met 'n bevolking van 92 138 is dit die kleinste van Duitsland se sestien deelstaathoofstede en na Rostock die tweede grootste stad in Mecklenburg-Voorpommere.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne