Suurkool

Duitse sauerkraut.

Suurkool, of sauerkraut, is fyngesnyde kool wat vanweë verskeie soorte melksuurbakterieë gegis het.[1][2] Dit het ’n lang raklewe en ’n kenmerkende suur smaak danksy die melksuur wat gevorm word wanneer die bakterieë die suikers in die kool laat fermenteer.[3][4]

  1. Farnworth, Edward R. (2003). Handbook of Fermented Functional Foods. CRC. ISBN 0-8493-1372-4.
  2. "Fermented Fruits and Vegetables - A Global SO Perspective" (in Engels). United Nations FAO. 1998. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2019. Besoek op 10 Junie 2007.
  3. Gil Marks. Encyclopedia of Jewish Food. p. 1052.
  4. Joseph Mercola, Brian Vaszily, Kendra Pearsall, Nancy Lee Bentley. Dr. Mercola's Total Health Cookbook & Program. p. 227.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne